Akte-, Notariële en Eiendomsreg
OAK Law se Akte-, Notariële en Eiendomsreg-afdeling spesialiseer in alle aspekte van Akte-, Notariële en Eiendomsreg in Suid-Afrika.
Ons professionele span se kundigheid stel OAK Law in staat om ons kliënte te adviseer en te lei oor alle aspekte wat verband hou met Akte-, Notariële en Eiendomsreg in Suid-Afrika.
As deel van ons diensaanbod is ons in staat om kliënte te help met:
- Opstel en registrasie van eiendomstransaksies in die Aktekantoor.
- Opstel en registrasie van Voorhuwelikskontrakte in die Aktekantoor.
- Notariële ooreenkomste.
- Enige ander eiendomsverwante dienste.