Watter polisse vorm deel van die Bestorwe Boedel en watter word uitgesluit, asook die onderskeie belastingimplikasies. POLISSE 'n Polis wat uitbetaal word, maar geen begunstigde (bepaalde persoon/instansie) word benoem nie, vorm deel van die bestorwe boedel...