deur OAK Law | 8 Okt 2024 | Handelsreg
Belangrike Brokkies: Omvattende kundigheid: OAK Law spesialiseer in 'n wye reeks kommersiële litigasie-areas, insluitend korporatiewe dispute, intellektuele eiendomskendings en finansiële nood. Pasgemaakte oplossings: Elke saak word hanteer met 'n persoonlike...
deur OAK Law | 12 Januarie 2022 | Handelsreg
“A lean league is better than a lawsuit” – Georgebert 'n groot meerderheid van die feit dat die litigasie draai om die nie-nakoming, van kontraktuele terme en voorwaardes. Soveel te meer is die oorsaak van duursame litigasie, onder ander...
deur OAK Law | 12 Januarie 2022 | Handelsreg
Transportbesorging het hoofsaaklik te doen met die oordrag van onroerende eiendom en die beswaring van onroerende eiendom met verbande. Transporbesorging sluit ook verskeie ander handelinge in wat jy met eiendomme doen soos byvoorbeeld die...
deur 1021 | 12 Januarie 2022 | Handelsreg
Watter polisse vorm deel van die Bestorwe Boedel en watter word uitgesluit, asook die onderskeie belastingimplikasies. POLISSE 'n Polis wat uitbetaal word, maar geen begunstigde (bepaalde persoon/instansie) word benoem nie, vorm deel van die bestorwe boedel...
deur 1021 | 12 Januarie 2022 | Handelsreg
HOEKOM IS HANDELSMERKBESKERMING BELANGRIK? Wat is die waarde van handelsmerkbeskerming? Moet ek my besigheid se handelsmerk beskerm? Hierdie is algemene vrae wat op 'n daaglikse basis oor besin. Die kort antwoord is: handelsmerkbeskerming het groot waarde en...
deur 1021 | 12 Januarie 2022 | Handelsreg
WAAROM IS DIT BELANGRIK OM JOU AANDEELHOUERSOOREENKOMS EN MAATSKAPPY MEMORANDUM VAN INKORPORASIE MET MEKAAR, EN MET DIE MAATSKAPPYEWET, TE BELYN? Dit gebeur gereeld dat aandeelhouers in 'n met mekaar ooreenkomste aangaan rakende sekere sake van die...